van vaar kom jy ??
dit is baaie goed jy afrikaans kan praat man
angenaam kennis
alles van die beste
Ade
Ade so as not to hijack that thread completely....
My Afrikaans is a bietjie kak... wel ek kan dit maar praat, maar my tik is kak!
Ek was in Rhodesia geboore en waneer ek was al viertien jaar oud na Suid Afrika getrek. Ek was 'n getuie en vieldiens gedoen in Lichtenburg for amper a jaar...daar het ek geleer om die taal te praat. Nou woon ek in Engeland... ek's hier nou 13 jaar en kan NOG die taal praat. En ek het geen Suid Afrikanse vriendiene hier. Waar woon jy?